May 2010
-
Bom (golden oldie)
'n Terroris stap by 'n pet shop in.
Hy sit 'n bom op die toonbank neer en skree: "julle het 60 sekondes om hier uit te kom!!!"
'n Skilpad skree uit die agterkant van die winkel: "Jis, jy's 'n doos!" -
How a bowl should be licked
"Until one has loved an animal, part of their soul remains un-awakened."











