Gesprek oor lewe en dood…

Written by

in

“Net om seker te maak dat sy weet hoe ek daaroor voel, neem ek toe haar hand, kyk haar in die oë en verduidelik kort en saaklik: ‘Skat, moet asseblief nie probeer om my aan die lewe te hou as ek soos ’n vegetable daar lê, geheel en al afhanklik van masjiene en elektroniese toerusting en vloeistowwe uit bottels nie. 


“‘Ek vra jou nou, as ek in so ’n toestand is en nie meer self besluite kan neem nie, dan sal ek eerder wil sterf.’ 

“Toe staan my vrou op, diskonnekteer die TV, die DStv en die DVD; sy vat die remote en my selfoon by my en toe gaan sy yskas toe en gooi my brandewyn, whisky en al my bier in die wasbak se drein af! 

Comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *