Uncategorized
-
George, hy is amazing
John het n afspraak by die haarkapper en stap presies 3-uur by die salon in.
Haarkapper: " Jislaaik, jy is presies op tyd, net soos George"
John: " Wie is George?"
Haarkapper: " George was n ou wat alles altyd reg en perfek gedoen het.
Soos jy nou presies 3-uur hier ingestap het was George altyd stiptelik en altyd hoflik en altyd netjies"
John: "Ja, maar almal het tog maar iewers n tekortkoming of twee"
Haarkapper: "Nie George nie nee, hy was n uitstekende atleet, rugbyspeler en tennisster met n gespierde liggaam om van te droom.
Hy kon opera sing wat Frank Sinatra na n amateur laat klink het en dan kon hy boonop homself op die klavier begelei.
Nee George was n amazing ou, nie so allerdaags en onbeholpe soos ek nie"
John: "Klink my hy was regtig n merkwaardige ou"
Haarkapper: "Baie merkwaardig. Hy het n brein soos n computer gehad.
Hy het almal se verjaarsdae en huweliksherdenkings onthou.
Hy was n wynkenner en fynproewer van formaat met die mooiste tafelmaniere ooit.
Verder kon hy enige ding op aarde regmaak.
Nie soos ek wat net probeer om die stoof se fuse te vervang en dan die hele buurt se krag laat trip nie.
Nee, ou George kon net niks verkeerd doen nie"
John: "Ja-nee wragtig, jy kry nie baie sulke mense nie"
Haarkapper: "Jy weet, hy het die gawe gehad om nooit in die verkeer vas te sit nie.
Hy het altyd die kortste en vinnigste roete gery sonder om ooit in n verkeersknoop te land.
Ek, aan die ander kant, land elke bleddy dag in n traffic jam.
George het net nie foute gemaak nie, en kon hy n vrou bederf en laat goed voel!
Al is sy verkeerd het hy nooit tee gepraat of geargumenteer nie.
Kyk, meer perfek as George kan en sal jy nerens kry nie"
John: "Ongelooflik, hoe het jy hom ontmoet?"
Haarkapper: "Nee, ek het nooit die voorreg gehad om vir George te ontmoet nie.
Hy is n paar jaar gelede oorlede ……… ek het met sy fokken weduwee getrou" -
Stress management, the best advice I can give
Just in case you’ve are going to have a rough day, here’s a stress management technique recommended in all the latest psychological texts.
The funny thing is that it really works…
1. Picture yourself near a stream.
2. Birds are softly chirping in the cool mountain air.
3. No one but you knows your secret place.
4. You are in total seclusion from that hectic place called "the world."
5. The soothing sound of a gentle waterfall fills the air with a cascade of serenity.
6. The water is crystal clear.
7. You can easily make out the face of the person you’re holding underwater. -
Now we know…
I became confused when I heard the word ‘service’ used with these agencies:
South African Revenue ‘Service’
Postal ‘Service’Telephone ‘Service’
Municipal ‘Service’Civil ‘Service’
This is NOT what I thought ‘service’ meant. But today, I overheard two farmers talking, and one of them said he had hired a bull to ‘service’ a few cows.
South African Police ‘Service’
Customer ‘Service’
BAM!!! It all came into focus…. Now I understand what all those agencies are doing to us. You are now as enlightened as I am.