The ramblings of a serial head-shaver

  • To all the Romantics Out There

    Signs & Symptoms of Love:

    1. Skippy heartbeat when you think of him/her.
    You think it’s: Love
    Its probably Tachycardia which may lead to ventricular
    fibrillation and Myocardial Infarction (Heart Attack).

    2. Restless trembling of hands, feet and other body parts.
    You think it’s: Love
    Its probably Parkinson’s Disease

    3. Constant smiling.
    You think it’s: Love
    Its probably Bell’s Palsy

    4. Absent mindedness, forgetfulness, inability to focus on tasks at
    work or at home.
    You think it’s: Love
    Its probably Early Onset Alzheimer’s Disease

    5. Weakening of knees and bursts of energy when he/she calls or comes over.
    You think it’s: Love
    Its probably Multiple Sclerosis

    6. Inability to stop thinking about him/her.
    You think it’s: Love
    Its probably Obsessive Compulsive Disorder

    7. Bruising on neck, and other tender areas.
    You think it’s: Love
    Its probably Leukemia

    8. Insomnia.
    You think it’s: Love
    Its probably Benign Prostatic Hyperplasia

    9. Feeling that you can smell/hear/feel him or her when not in his/her presence.
    You think it’s: Love
    Its probably Schizophrenia

  • A rare occurrence

    There was a knock on the door this morning, I opened it and there was a young bloke standing there who said:

    "I'm a Jehovah's Witness".

    I said "Come in and sit down, what do you want to talk about"?

    He said, " Fucked if I know I've never got this far before"

  • Dankie vir al julle support en raad!

    Liewe almal

    Dankie aan julle almal wat epos aan my gestuur het in die pas afgelope jaar…..

    Ek moet die een wat my daai ding oor die kakkerlak eiers op die gom
    van koeverte gestuur het, bedank aangesien ek nou ‘n nat lappie
    gebruik om elke koevert nat te maak en dan toe te plak.
    Ek vryf nou ook die bokant van elke blik deeglik blink voor ek dit
    oopmaak, om dieselfde rede.

    Ek het nie meer enige spaargeld oor nie want ek het dit vir ‘n siek
    meisie (Pennie Ferreira) gegee; wat nou al vir die 1 345 keer op
    sterwe in die hospitaal lê.

    Ek het nie meer geld nie, maar dit gaan alles verander as ek daai R20
    000 kry wat Bill Gates/Microsoft my gaan stuur omdat ek aan hulle epos
    veldtog deelgeneem het …

    Ek het ook al 10 van daai Blackberry fone gekry, omdat ek die epos al
    vir 2000 mense aangestuur het. Ek bere die ou foontjies vir ingeval
    een breek… of as daardie Nigeriese bankbestuurder wat skatryk geërf
    het daai R7 miljoen met my gaan deel sodra hy die geld kan kry om die
    fondse vry te stel.

    Verder is ek nie meer bekommerd oor my sieleheil nie want ek het 200
    472 engeltjies wat my oppas en moeder Maria gaan al my wense waar
    maak.

    Ek gebruik nie meer kankerwekkende reukweerders nie al ruik ek soos ‘n
    vlakvark in ‘n moddergat op ‘n warm dag.

    Danksy julle,

    Het ek geleer dat my gebede slegs verhoor word as ek ‘n epos aan sewe
    van my vriende stuur en binne vyf minute ‘n wens, wens.

    As gevolg van julle besorgdheid drink ek nie meer Coca-Cola nie omdat
    dit toiletvlekke kan verwyder en ontplof as jy dit met mentos meng.

    Ek gaan ook nie meer vulstasie toe sonder om iemand saam te neem om
    seker te maak dat ‘n reeksmoordenaar nie agter in my agtersitplek
    inkruip terwyl ek nie kyk nie.

    Ek gaan ook nie meer winkelsentrums toe nie want ek is bang iemand
    bedwelm my met ‘n spesiale parfuum en beroof my.

    En ek was my undies voordat ek dit aantrek want eks bang iets vrot af
    en ek koop nie meer cheap chinese plakkies nie, want dit kan die aller
    lelikste toonskimmel veroorsaak.

    Ek antwoord ook nie meer my telefoon nie want ek is bang iemand gaan
    my vra om ‘n nommer te bel wat my sal deurskakel na Jamaika, Uganda,
    Singapoer of Uzbekistan.

    Danksy julle gebruik ek ook niemand se toilet behalwe my eie nie want
    daar kan ‘n groot uitheemse spinnekop daar skuil wat my vleis kan laat
    verrot en my ‘n pynlike dood laat sterf as dit my byt.

    As julle nie die epos aan ten minste 144 000 mense binne die volgende
    70 minute aanstuur nie, sal ‘n groot duif met diarree op jou kop
    beland en sulke sementpoefbottermengsel op jou kop skeit.

    Ek weet dit sal gebeur want dit het inderwaarheid met ‘n vriend van my
    buurman se vorige skoonma se tweede man se niggie se haarkapper
    gebeur!

    En terloops…’n Suid-Amerikaanse wetenskaplike het tydens ‘n
    uitvoerige studie bevind dat mense met ‘n lae IK en wat baie ongereeld
    seks het, lees altyd hulle epos met hulle hande op die muis.

    Moenie moeite doen om dit nou af te haal nie, dis te laat!!!

    Groete

    Brink – julle broer, neef, swaer, vriend, vennoot, konsultant, klient,
    verskaffer, vyand, forum-maat en internet vertroueling

  • Dead Horse

     Dakota Native American tribal wisdom, passed on from generation to
    generation, says:

    “When you discover that you are riding a dead horse, the best strategy
    is to dismount and get a different horse.”

    However, in educative, corporate and governmental Southern Africa,
    more advanced strategies are often employed, such as:

    1. Buying a stronger whip.

    2. Changing riders.

    3. Appointing a committee to study the horse.

    4. Arranging to visit other countries to see how other cultures ride
    dead horses.

    5. Lowering the standards so that the dead horse can be included.

    6. Reclassifying the dead horse as ‘living impaired’.

    7. Hiring outside contractors to ride the dead horse.

    8. Harnessing several dead horses together to increase speed.

    9. Providing additional funding and/or training to increase dead
    horse’s performance.

    10. Doing a productivity study to see if lighter riders would improve
    the dead horse’s performance

    11. Declaring that as the dead horse does not have to be fed, it is
    less costly, carries lower overheads and therefore contributes
    substantially more to the bottom line of the economy than do some
    other horses.

    12. Rewriting the expected performance requirements for all horses.

    And of course …

    13. Promoting the dead horse to a supervisory position!