Boerseun op sy eerste date

Jan 'n regte boer seun is opgewonde want hy vat vir Kelly, die engelse girl uit vir Pizza. 

Jan staan die hele dag en oefen sy tenses en sinne "She is", "They are" etc.

Die aand tel Jan vir Kelly op en is heavy gestress. 

Hy trek daar weg en kom by 'n stop straat. 

Hy kyk links en soos hy will regs kyk vra hy vir Kelly: "Are your kant clean?" 


End of date

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *