Bom (golden oldie)

'n Terroris stap by 'n pet shop in.
Hy sit 'n bom op die toonbank neer en skree: "julle het 60 sekondes om hierĀ uit te kom!!!"
'n Skilpad skree uit die agterkant van die winkel: "Jis, jy's 'n doos!"

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *