Getroude Lewe

 ‘n Maand na Koos se troue vra Piet: “En hoe gaan dit met die getroude lewe?”

 “Nee wat goed” se Piet. “Ons gaan binnekort ‘n klein, vet, skreeuende, tandlose dingetjie in die huis he”.

 “Dis wonderlik!!” sê Piet. “Is jou vrou dan swanger?”

 Koos: “Nee, my skoonma trek in…..”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *