Jonas en die Arend

Ou Jonas is 'n knap werker, maar een oggend sit

hy net voor sy huisie en staar.

Boer: "Jonas, wat is vanoggend verkeerd? Voel jy nie lekker nie?"

Jonas: "Nee, Oubaas. Ou Jonas hy sit net hier en hy dênk."
Boer: "Nou waaroor dink jy vanoggend so diep?"

Jonas: "Ou Jonas, hy sien die meerkat by die veld. Hy sien die arend by die lug. Nou, die arend hy duik af en hy gryp die meerkat. En hy vlieg met hom hoog by die lug. Hoog! En toe die arend hy duik af grond toe. Vinnag! En toe hy by die grond kom, hy gaan weer op by die lug. Ou Jonas hy
sien daai meerkat se oge. Hulle is groot, soos pierings.
"Nou ou Jonas hy dênk: daai meerkat, hy hou fokkol van vlieg." 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *