|
|
|
|
Wat is die probleem met die SPRINGBOK – hy verteenwoordig mos die hele Suid Afrika. Sy pens is wit, sy rug is bruin en sy poephol is swart! |
Pietie wil TV koop en soek die remote.
Agent sê: Geen remote, jy noem net die stasie en hy skakel self oor.
Pietie sê "CNN" en wragtig dis op die skerm. Hy sê "e-tv" en dis op die skerm.
Hy vra die agent wat kos die TV. Agent sê "R 120 000.00".
Pietie sê "Kak!!!" en highlights van die All Blacks se laaste 3 wedstryde kom op die skerm!