The ramblings of a serial head-shaver
-
Die Longdrop – vuil grappie vir vandag
Ma vra vir Pa: "Kyk wat makeer die longdrop, ‘seblief. Dis stukkend."
Brommend loop Pa na die longdrop en kyk binne rond, maar sien niks verkeerd.
“Hier’s niks verkeerd”, skreeu hy huis se kant toe.
"Jy moet jou se kop binne die gat sit om die fout te vind!", skreeu ma.
"G’n manier dat ek my kop in die gat druk nie!", skreeu hy terug.
"Jy sal moet as jy die fout wil vind!"Brommend steek Pa sy kop in die gat, en met die uittrek hak sy baard aan ’n
krakie in die plank vas.Ma hoor sy gil wapperend teen die kranse vas klap en lag by haarself, terwyl sy
"Seer, nê!", skreeu ma terug
nog ’n teetjie skink.
" Vrou, kom help my baard sit vas!" gil pa paniekerig uit die longdrop